Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Weeklaf van die Fascistiese Fliekganger" deur FERDI GREYLING
"Weeklaf van die Fascistiese Fliekganger" deur FERDI GREYLING [boodskap #51485] Do, 11 Oktober 2001 19:51 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

WEEKLAG VAN DIE FASCISTIESE FLIEKGANGER
Ferdi Greyling

Toe jy nog die ster van my dae was,
was elke dag 'n full house.
Jy was 'n kommersiële sukses.
Jy het 'n kritikus aan jou voete gehad.

Saam was ons 'n musical,
'n komedie,
en 'n serious fliek,
alles in een.

Jy het die fees van my hart gewen.
Jy was kommentaar op my tyd.

Jy was die twist aan die einde.

Ek het nog geskaterlag van vreugde
net voor die moordtoneel.
Net voor die vryheidsvegters in die agterste ry
opgestaan het
en alles stukkend geskiet het
- skerm, projektor, draaiboek - die hele works.

Jy en die lewe het julle loop geneem.
Die fliek moes toemaak.
Die gebou is gesloop.

En nou sit ek hier
tussen my onderdanige woorde.

'n Sukkelende fascis,
uitgelewer aan die glinsterende wind
en die fluisterende weer.
Re: "Weeklaf van die Fascistiese Fliekganger" deur FERDI GREYLING [boodskap #51487 is 'n antwoord op boodskap #51485] Do, 11 Oktober 2001 20:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wou net skryf oor digters wat snaakse woorde gebruik, toe sien ek dis jou
vinger het bietjie te ver afgedwaal het Gloudina:)))
Annette

skryf in boodskap news:3BC5F97D.CFE4F70@home.com...
WEEKLAG VAN DIE FASCISTIESE FLIEKGANGER
Ferdi Greyling

Toe jy nog die ster van my dae was,
was elke dag 'n full house.
Jy was 'n kommersiële sukses.
Jy het 'n kritikus aan jou voete gehad.

Saam was ons 'n musical,
'n komedie,
en 'n serious fliek,
alles in een.

Jy het die fees van my hart gewen.
Jy was kommentaar op my tyd.

Jy was die twist aan die einde.

Ek het nog geskaterlag van vreugde
net voor die moordtoneel.
Net voor die vryheidsvegters in die agterste ry
opgestaan het
en alles stukkend geskiet het
- skerm, projektor, draaiboek - die hele works.

Jy en die lewe het julle loop geneem.
Die fliek moes toemaak.
Die gebou is gesloop.

En nou sit ek hier
tussen my onderdanige woorde.

'n Sukkelende fascis,
uitgelewer aan die glinsterende wind
en die fluisterende weer.
Re: "Weeklaf van die Fascistiese Fliekganger" deur FERDI GREYLING [boodskap #51500 is 'n antwoord op boodskap #51485] Vr, 12 Oktober 2001 03:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Ek wou net skryf oor digters wat snaakse woorde gebruik, toe sien ek dis jou
> vinger het bietjie te ver afgedwaal het Gloudina:)))
> Annette
>

Ja-nee, hier teen Halloween se kant word die ou
heksevingers nog meer krom en bekramp, en dwaal
die ou vingers maklik af af die sleutelbord af.

Liewe Heksie
Re: "Weeklaf van die Fascistiese Fliekganger" deur FERDI GREYLING [boodskap #51513 is 'n antwoord op boodskap #51485] Vr, 12 Oktober 2001 06:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is 'n verkeerdom heksie Gloudina - die vingers moet saamtrek, nie
wegdwaal nie;))
Annette

skryf in boodskap news:3BC6606D.809C52EA@home.com...
> Annette wrote:
>
>> Ek wou net skryf oor digters wat snaakse woorde gebruik, toe sien ek dis jou
>> vinger het bietjie te ver afgedwaal het Gloudina:)))
>> Annette
>>
>
> Ja-nee, hier teen Halloween se kant word die ou
> heksevingers nog meer krom en bekramp, en dwaal
> die ou vingers maklik af af die sleutelbord af.
>
> Liewe Heksie
>
Re: "Weeklaf van die Fascistiese Fliekganger" deur FERDI GREYLING [boodskap #51536 is 'n antwoord op boodskap #51485] Vr, 12 Oktober 2001 10:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wat 'n pot snot! Waarop dui dit?
_________________________________________________________

WEEKLAG VAN DIE FASCISTIESE FLIEKGANGER
Ferdi Greyling

Toe jy nog die ster van my dae was,
was elke dag 'n full house.
Jy was 'n kommersiële sukses.
Jy het 'n kritikus aan jou voete gehad.

Saam was ons 'n musical,
'n komedie,
en 'n serious fliek,
alles in een.

Jy het die fees van my hart gewen.
Jy was kommentaar op my tyd.

Jy was die twist aan die einde.

Ek het nog geskaterlag van vreugde
net voor die moordtoneel.
Net voor die vryheidsvegters in die agterste ry
opgestaan het
en alles stukkend geskiet het
- skerm, projektor, draaiboek - die hele works.

Jy en die lewe het julle loop geneem.
Die fliek moes toemaak.
Die gebou is gesloop.

En nou sit ek hier
tussen my onderdanige woorde.

'n Sukkelende fascis,
uitgelewer aan die glinsterende wind
en die fluisterende weer.
Re: "Weeklaf van die Fascistiese Fliekganger" deur FERDI GREYLING [boodskap #51538 is 'n antwoord op boodskap #51536] Vr, 12 Oktober 2001 10:33 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Oct 2001 12:09:54 +0200, "Max" wrote:

> Wat 'n pot snot! Waarop dui dit?
> _________________________________________________________
>
> WEEKLAG VAN DIE FASCISTIESE FLIEKGANGER
> Ferdi Greyling

Gloudina, dit is die verkeerde manier van veg
deur gemorspos hier te plaas. Tot nou toe was jou
vegmetodes beskaafd en nie vulger
Vorige onderwerp: "Die Koperkapel" deur LOUIS LEIPOLDT
Volgende onderwerp: "nuwe hemp" deur CHARL DURAND
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 03:13:58 MGT 2024